In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments Die SA ekonomie ploeter voort: Dawie Roodt – stigter en hoofekonoom, Efficient-groep Shoprite maak (amper) ’n winkel ’n dag oop: Pieter Engelbrecht – uitvoerende hoof, Shoprite Discovery Bank lank voor sy sakeplan winsgewend: Adrian Gore – uitvoerende hoof, Discovery Goudprys laat Harmony sing: Beyers Nel – uitvoerende hoof, Harmony Gold Boere bekommerd oor 2025: Prof Johan Willemse – ekonoom, Agrikonsult |