In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Bernard van Wyk – hoof van navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal Omgewingsbeleid en regulasies sal lot van Sasol se Secunda-aanleg bepaal: Prof. Jannie Rossouw – professor, Wits-sakeskool Moet SA se inflasieteikens verander?: Elize Kruger – onafhanklike ekonoom Die SAID slaan toe op dieselmenger: Edward Kieswetter – kommissaris, Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens Die internasionale olyftekort skep geleenthede: Wendy Petersen – uitvoerende hoof, SA Olives |