In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Sanlam se wins wip met 43%: Anton Gildenhuys – uitvoerende hoof, Sanlam lewensversekering en spaarprodukte Harmony in ’n perfekte positiewe storm: Peter Steenkamp – uitvoerende hoof, Harmony Gold Die SAID wil belastingondersoeke (gedeeltelik) privatiseer: Pieter Faber – uitvoerende beampte: belasting , Saica Meer ouers moet kinders se studies met persoonlike lenings finansier: Sean van Zyl – finansiële raadgewer, Old Mutual Die boer wat ’n bankier en toe weer ’n boer geword het: Johann Kotzé – uitvoerende hoof, Agri SA |