RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Donderdag, 5 September 2024 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Sanlam se wins wip met 43%: Anton Gildenhuys – uitvoerende hoof, Sanlam lewensversekering en spaarprodukte Harmony in ’n perfekte positiewe storm: Peter Steenkamp – uitvoerende hoof, Harmony Gold Die SAID wil belastingondersoeke (gedeeltelik) privatiseer: Pieter Faber – uitvoerende beampte: belasting , Saica Meer ouers moet kinders se studies met persoonlike lenings finansier: Sean van Zyl – finansiële raadgewer, Old Mutual Die boer wat ’n bankier en toe weer ’n boer geword het: Johann Kotzé – uitvoerende hoof, Agri SA |
|
|
| | | Cashbuild wag vir infrastruktuurbeleggings | Ryk van Niekerk | Cashbuild het vandag winssyfers vir sy boekjaar tot einde Junie bekend gemaak, die omset is 5% hoër en die wesensverdienste val egter met 26% tot R200 miljoen. Hanré Bester, finansiële hoof van Cashbuild gesels oor die resultate. |
|
| | |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 17.72 05 Sep, 17:37 | -0.75 % | EURZAR | 19.63 05 Sep, 17:37 | -0.74 % | GBPZAR | 23.31 05 Sep, 17:37 | -0.65 % | BTCUSD | 56,103.20 05 Sep, 17:37 | -3.40 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 82,147 05 Sep 00:00 | 0.28% | S&P500 | 5,520.07 04 Sep, 0:00 | -0.16% | Dow Jones | 40,974.97 04 Sep, 0:00 | 0.09% | BRENT | 73.40 05 Sep, 17:28 | 0.95% |
|
|
|
| | |
|