View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    19 Mar 2021
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Schalk Louw – portefeuljebestuurder en -strateeg by PSG Wealth

Die SAL se sakereddingsproses kom teen die einde van die maand tot ’n einde: Antoinette Slabbert – joernalis, Rapport

Kenners beantwoord luisteraars se vrae oor persoonlike  finansies: Schalk Louw – portefeuljebestuurder en -strateeg by PSG Wealth & Rita Cool – finansiële beplanner, Alexander Forbes

 

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Die regering wil kontrakte met dié onafhanklike kragverskaffers sluit vir 2000MW se noodkrag
18 Mar 2021  /  Prof Wikus van Niekerk – dekaan fakulteit Ingeneurswese, Universiteit van Stellenbosch LUISTER IN APP
Listen Live Link Operasie Vulindlela wil vuur maak onder staatsdepartemente om hervormings te versnel
18 Mar 2021  /  Sean Phillips - hoof van die Vulindlela-eenheid LUISTER IN APP
Listen Live Link Nóg ‘n Suid-Afrikaner maak sy merk in die buiteland
18 Mar 2021  /  Hendrik du Preez - vise-president van Qatar Airways in Afrika LUISTER IN APP
Listen Live Link Exxaro verklaar ‘n rekord-dividend
18 Mar 2021  /  Riaan Koppeschaar - finansiële hoof, Exxaro LUISTER IN APP
Listen Live Link African Rainbow Capital se RAIN en Tyme Bank blink uit; diskonto staan egter op 60%
18 Mar 2021  /  Johan van der Merwe - mede-uitvoerende hoof, African Rainbow Capital LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.