In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: JB Smith – direkteur en portefeuljebestuurder, Sequoia Capital Management Die SAL word geprivatiseer: Dr. Joachim Vermooten – vervoerekonoom Batebestuurders in opstand oor voorgestelde Prosus aandeelwisseling: Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management Kenners beantwoord luisteraars se vrae oor persoonlike finansies: JB Smith – direkteur en portefeuljebestuurder, Sequoia Capital Management & Wouter Fourie – finansiële adviseur, Ascor Independent Wealth Managers |