View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    31 Oct 2022
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital

Dié sektore soek naarstiglik na vaardighede: Dr John Wentzel – uitvoerende hoof, Adcorp

Eskom sluit die Komati-kragstasie, wat in die 1960s sy vlagskipstasie was: Rhulani Mathebula – waarnemende generasiehoof, Eskom

Balwin ontwikkel dat dit bars: Steve Brookes – uitvoerende hoof, Balwin Properties

Nedbank en SA PALS werk saam om bemagtiging in die landbousektor te versnel: Cobus De Bruin –  hoof van kliëntwaarde-voorstelle vir Landbou, Nedbank

& Gerrit van Vuuren – Regs- en Strategiese adviseur, SA PALS

Hoe gewild is Apple en Google Pay?: Jan Vermeulen –  joernalis, MyBroadband

 

 

 

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 28ste Oktober 2022
28 Oct 2022  /  Tinus de Jager – Moneyweb LUISTER IN APP
Listen Live Link Kenners antwoord vrae wat jou sak raak
28 Oct 2022  /  Mia Kruger, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal en Jean Pierre Verster, uitvoerende hoof van Protea Capital Management beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. LUISTER IN APP
Listen Live Link Minder mense is tevrede met waar hulle werk
28 Oct 2022  /  Henneri Crous, kommersiële hoof by Simplify.hr gesels oor omstandighede wat mense ongelukkig maak by die werk, asook wat vir hom uitstaan van hul navorsingsresultate. LUISTER IN APP
Listen Live Link Groot Amerikaanse maatskappye val skerp oornag na winssyfers nie so rooskleurig is soos in die verlede nie
28 Oct 2022  /  Professor HB Klopper, bestuurshoof van Da Vinci Instituut gesels oor of daar 'n verband tussen rentekoerse in die VSA en hulle internasionale maatskappye wat bekommerd is oor wins. LUISTER IN APP
Listen Live Link Markoorsig
28 Oct 2022  /  Mia Kruger, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die JSE wat weer internasionale markte volg vandag en die rand wat so bietjie terug veg teen die dollar. LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.