‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Donderdag, 12 Junie 2025
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen

Multichoice bloei steeds intekenare: Tim Jacobs – uitvoerende hoof, MultiChoice

Het SA ’n staatsbeheerde verskepingsmaatskappy nodig?: Dr Joachim Vermooten – vervoerekonoom

Die staat wil grond onteien vir transmissielyne: Lungisa Magwentshu – senior bestuurder: grond & regte, Nasionale Transmissiemaatskappy, Eskom

Ontmoet die beste maker van Chenin Blanc in die wêreld: Johan Jordaan – keldermeester, Spier

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Amazon »
Podbean »
Sponsored
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 11 Junie 2025
Aangebied deur Volvo Cars SA
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 11 Junie 2025
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Hoe werk kripto-arbitrage?
Kripto
Hoe werk kripto-arbitrage?
Ryk van Niekerk
Harry Scherzer, uitvoerende hoof van Future Forex, gesels oor hoe kripto-arbitrage werk
IcasaSePush skakel sy Starlink-bedrywighede in Suid-Afrika af
IcasaSePush skakel sy Starlink-bedrywighede in Suid-Afrika af
Ryk van Niekerk
Hanno Labuschagne, joernalis by MyBroadband, sê die maatskappy het verduidelik dat hulle uit die mark tree omdat hul voortgesette teenwoordigheid meer skade as goed doen. IcasaSePush het gesê die diens is van stapel gestuur om Suid-Afrikaners in afgeleë gebiede met swak internetverbinding te help.
Dít is hoekom Capitec dink die werkloosheidskoers in SA is nader aan 10% as die amptelike 33%
Dít is hoekom Capitec dink die werkloosheidskoers in SA is nader aan 10% as die amptelike 33%
Ryk van Niekerk
Francois Viviers, hoof van bemarking en kommunikasie by Capitec, lig hul uitvoerende hoof Gerrie Fourie se opmerkings toe dat die land se werklosheidskoers in werklikheid nader aan 10% is.
Sponsored
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.77
12 Jun, 16:45
0.25 %
EURZAR
20.58
12 Jun, 16:45
1.06 %
GBPZAR
24.17
12 Jun, 16:45
0.63 %
BTCUSD
107,636.80
12 Jun, 16:47
-0.80 %
Current Value Move %
JSE ALSI
97,112
12 Jun 00:00
0.73%
S&P500
6,022.24
11 Jun, 0:00
-0.27%
Dow Jones
42,865.77
11 Jun, 0:00
0.00%
BRENT
69.21
12 Jun, 16:35
-2.14%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa