In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Nerina Visser – beursverhandelde fonds-strateeg, etfSA Die Mynbou Indaba skop af: Henk Langenhoven – hoof ekonoom, Mineraleraad Die Stellenbosse munisipaliteit wil só beurtkrag in die bek ruk: David Maynier – Wes-Kaapse provinsiale minister van finansies en ekonomiese geleenthede Absa sny bankkoste: Cowyk Fox – uitvoerende bestuurder van elke-dag bankdienste, Absa Kleinhandel en Besigheidsbank Sitrusbedryf beleef ’n rekord uitvoerjaar: Cornel van der Merwe – voorsitter, die Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging |