‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Maandag, 15 Mei 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak

Beurtkrag klap Vodacom: Shameel Joosub – uitvoerende hoof, Vodacom

Ondanks ‘n rekord wins, betaal Calgro M3 geen dividend: Wikus Lategan – uitvoerende hoof, Calgro

Die Takatso-konsortium kan 51% van die SAL koop, maar daar is ‘n baie groot maar…: Gidon Novick – medestigter, Lift

Google Bard klim in die KI-ring: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 12 de Mei 2023
Aangebied deur Absa
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 12 de Mei 2023
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Kenners beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak
Kenners beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak
Ryk van Niekerk
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft en Elke Brink, direkteur en welvaartbestuurder by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Die ekonomiese gevolge van SA se gevryery na Rusland
Die ekonomiese gevolge van SA se gevryery na Rusland
Ryk van Niekerk
Kobus Marais van die Demokratiese Alliansie (DA) gee konteks en Cas Coovadia van Sake-eenheid Suid-Afrika (Busa) gesels oor die ekonomiese gevolge van SA se gevryery na Rusland.
Markoorsig
Markoorsig
Ryk van Niekerk
Capicraft se uitvoerende hoof, Drikus Combrinck gesels oor vandag se markte, die wisselkoers van die rand teenoor die dollar en Richemont se finansiële resultate.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
19.03
15 May, 16:39
-0.33 %
EURZAR
20.70
15 May, 16:39
-0.07 %
GBPZAR
23.82
15 May, 16:39
0.18 %
BTCUSD
27,320.22
15 May, 16:39
1.55 %
Current Value Move %
JSE ALSI
78,274
15 May 00:00
-0.07%
S&P500
4,124.08
12 May, 0:00
-0.16%
Dow Jones
33,300.62
12 May, 0:00
-0.03%
BRENT
74.85
15 May, 16:27
0.92%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa