In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Bernard van Wyk – hoof van navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal Sanlam betree ’n NinetyOne-era: Anton Gildenhuys – uitvoerende hoof, Sanlam lewensversekering en spaarprodukte FirstRand is in hulle noppies met 10% groei: Mary Vilakazi – uitvoerende hoof, FirstRand Die Tesourie wil Rural Maintenance uit Mafube skop: Chris Bosch – uitvoerende hoof, Rural Maintenance Microsoft wil R30 miljard in Suid-Afrika investeer: Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Hoenderboerdery is nie vir elke Jan Rap en sy maat nie: Marthinus Stander – uitvoerende hoof, Rainbow Chicken |