View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    7 Sep 2022
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth

Die Tshwane Metro sê Copperleaf-inwoners steel elektrisiteit en sny 600 eiendomme se krag af, maar die landgoed sê die metro lieg: Peter Sutton – lid van die burgermeesterskomitee vir finansies & Morne Eloff – raadslid, Copperleaf

Sakevertroue hou aan val: Ettienne Le Roux – hoofekonoom, RMB

Discovery verdien ‘n rekord-wins, maar betaal nie ‘n dividend nie: Adrian Gore – uitvoerende hoof, Discovery Groep

Vroeë finansiële advies kan ‘n groot impak op jou aftrede hê: Jaco Joubert – welvaartbestuurder, PSG Wealth

Die vraag na kripto-termynkontrakte duik: Marius Reitz – bestuurder, Luno

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link RSG Geldsake Dinsdag 6 September
6 Sep 2022  /  Ryk het met die uitvoerende hoof van Shoptite gesels oor hul goeie resultate en hoekom die mark nie die sentiment deel nie. Hy het ook gesels oor hoe beurtkrag en vloede die ekonomiese groei in die tweede kwartaal gesink het; en hoe meer vroue nou gebruikte motors koop. LUISTER IN APP
Listen Live Link Beurtkrag en vloede sink ekonomiese groei in die tweede kwartaal
6 Sep 2022  /  Johann Els – hoof ekonoom, Old Mutual LUISTER IN APP
Listen Live Link Wat gebeur met die rand wisselkoers?
6 Sep 2022  /  Jac de Wet van PSG praat oor wat die markte vandag gedryf het. LUISTER IN APP
Listen Live Link Ondernemings leen eerder geld om uit te brei as om oornames te doen
6 Sep 2022  /  Tharina Bennie-van Dyk – hoof van Korporatiewe Hefboomfinansiering, Investec LUISTER IN APP
Listen Live Link Shoprite wys weer hoekom dit die kleinhandel-markleier is
6 Sep 2022  /  Pieter Engelbrecht – uitvoerende hoof, Shoprite Groep LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.