In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Bernard van Wyk – hoof: navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal ArcelorMittal staal hom vir ekonomiese ommeswaai: Kobus Verster – uitvoerende hoof, ArcelorMittal Ouers moet mooi dink oor hoe hulle vir hul kinders se opvoeding gaan spaar: Henno Senekal – bestuurder: Persoonlike Finansies en Bemarking (verspreiding), Old Mutual Die tyd van praat is verby: Magda Wierzycka – stigter, Sygnia |