View this email in your browser RSG Geldsake 27 Oktober 2021
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    28 Oct 2021
 

In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners

Die vervaardiging van steenkool en petroleum produkte is meer as 20% duurder nou as in September 2021: Hugo Pienaar – Hoof ekonoom by die Buro vir Ekonomiese Ondersoek, Stellenbosch Universiteit

Die sentrale energiefonds mik om Suid-Afrika se grootste olieraffinadery te koop: Wilhelm Hertzog – portefeulje bestuurder , Rozendal Partner

Daar is weer sprake vir ‘n verdere toelaag in Suid-Afrika vir werkloses: Professor HB Klopper – bestuurshoof, Da Vinci Instituut

Beurtkrag tot die naweek gaan voortduur: Thomas Garner – voorsitter, South African Independent Power Producers Association

Koffie met: Herman Bosman – uitvoerende hoof, RMI

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Skelms fokus nou ook op kubergeldeenhede en soms met baie tradisionele metodes
27 Oct 2021  /  Marius Reitz – bestuurder, Luno LUISTER IN APP
Listen Live Link Die leidende sake-aanwyser wys ‘n styging van 0.7 persent in Augustus
27 Oct 2021  /  Elna Moolman – hoof ekonoom, Standard bank LUISTER IN APP
Listen Live Link Regeringsbeleid gaan na verwagting die prys van nuwe energie voertuie laer hou
27 Oct 2021  /  Andrew Kirby – uitvoerende hoof, Toyota Suid-Afrika LUISTER IN APP
Listen Live Link Famous Brands se omset styg met met 50% na R3 miljard
27 Oct 2021  /  Deon Fredericks – finansiële hoof, Famous Brands LUISTER IN APP
Listen Live Link Cell C sê sy plan om ‘n ommekeer te bewerkstellig, werk
27 Oct 2021  /  Douglas Craigie Stevenson – uitvoerende hoof, Cell C LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.