In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Amelia Moorgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Telkom wil 15% of 1700 van sy werknemers afdank: Jan Vermeulen – joernalis, MyBroadband Wees versigtig waar jy belê. Daar is al hoe meer onwettige skemas wat jou geld wil steel:Gerhard Van Deventer – hoof van ondersoek, FSCA Die Wêreldbank dink batteryberging kan ‘n reuse bedryf in SA word: Paul Vermeulen – voorsitter, Suid-Afrikaanse energie- bergingsvereniging (SAESA) Wat is ‘n super-koei en hoekom wil die Chinese dit kloon?: Neels Neethling vise-voorsitter – Melk Produsente Organisasie (MPO) |