View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    23 Aug 2021
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Amelia Morgenrood – portefeuljebestuurder, PSG Faerie Glen in Pretoria & Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management

Die WVF sukkel om kraam- en afleggingseise uit te betaal: Makhosonke Buthelezi – woordvoerder, WVF

Hoe vaar Game se veldtog om 10%-afslag aan kliënte te gee wat kan bewys hulle is ingeënt?
Duval van Rhyn – bedryfsdirekteur, Game

Die FSCA skort ZAR X se lisensie op: Etienne Nel – bestuurshoof, ZAR X

Sambreelfondse begin stadig meer seker momentum optel: Fred van der Vyver – hoof groeps-aftrede en gewaarborgde en oplossings, Old Mutual korporatief

SA begin met die proses om koolstofdioksied diep onder die grond te bêre: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 20 Augustus 2021
20 Aug 2021  /  Tinus de Jager – Moneyweb LUISTER IN APP
Listen Live Link Die JSE eindig die week op die agtervoet
20 Aug 2021  /   Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management LUISTER IN APP
Listen Live Link Die regering praat weer oor die vroeë beskikbaarmaking van aftreefondse
20 Aug 2021  /  Lelane Bezuidenhout - bestuurshoof van die FPI LUISTER IN APP
Listen Live Link Wie se verantwoordelikheid is belastingbetaling op geld in die buiteland
20 Aug 2021  /   Piet Nel - belastingprojekleier, SAICA LUISTER IN APP
Listen Live Link Kenners beantwoord luisteraarsvrae oor persoonlike geldsake
20 Aug 2021  /   Jean Pierre Verster - uitvoerende hoof, Protea Capital Management & Ettienne Bezuidenhout - finansiële adviseur, Alexander Forbes LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.