In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Amelia Morgenrood – PSG Wealth in Pretoria, Faerie Glen Dischem is na die Mededingingstribunaal verwys nadat dit die pryse van gesigmaskers met 261% verhoog: Ahmore Burger-Smidt – hoof van mededingingsreg, Werksmans Prokureurs Ramaphosa se R500 miljard-koronavirusplan: kan dit werk? Dawie Roodt – hoof-ekonoom by die Efficient-groep PSG stuur ‘n brief aan die president en smeek dat die ekonomie vinniger oopgestel word: Piet Mouton – uitvoerende hoof, PSG Clicks se verkope daal tydens die staat van inperking: Vikesh Ramsunder – uitvoerende hoof, Clicks Ryk drink koffie met Hillie Meyer – groephoof, Momentum Metropolitan Holdings |