‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 30 April 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Die JSE ry wipplank vanmiddag, maar die rand verloor teen die dollar: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal

Dit lyk of BHP die kopermark wil domineer: Wilhelm Hertzog – ontleder en portefeulje bestuurder, Rozendal Vennote

Daar is ‘n tekort aan belangrike inligting op kosverpakkings: Petronell Kruger – programbestuurder, Healthy Living (HEALA)

Stellenbosch Universiteit maak ethanol uit papierslyk: Eugéne van Rensburg – medeprofessor, Stellenbosch Universiteit

Daar wag nog beperkings op kriptofondse: Carel de Jager – groepleier, Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR)

Kunsmatige intelligensie word gebruik om ‘n skoolhoof in die pad te steek: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 29ste April 2024
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 29ste April 2024
Tinus de Jager
Tinus de Jager – Moneyweb.
Die Rode-eiendomsverslag wys groter belangstelling in nywerheidseiendom
Die Rode-eiendomsverslag wys groter belangstelling in nywerheidseiendom
Tinus de Jager
Kobus Lamprecht, hoof van navorsing en publikasies by Rode & Genote gesels oor die jongste Rode-eiendomsverslag.
Die regering maak sy meesterplan vir gasenergie bekend
Die regering maak sy meesterplan vir gasenergie bekend
Tinus de Jager
Energieontleder, Hügo Krüger gesels oor die regering se meesterplan.
Markoorsig
Aangebied deur Kruger Internasionaal
Markoorsig
Tinus de Jager
Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.83
30 Apr, 16:59
1.02 %
EURZAR
20.14
30 Apr, 16:59
0.74 %
GBPZAR
23.58
30 Apr, 16:59
0.68 %
BTCUSD
61,265.00
30 Apr, 16:57
-2.84 %
Current Value Move %
JSE ALSI
76,387
30 Apr 00:00
-0.09%
S&P500
5,116.17
29 Apr, 0:00
0.32%
Dow Jones
38,386.09
29 Apr, 0:00
0.38%
BRENT
85.84
30 Apr, 16:46
-2.66%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa