In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Doeltreffendheid by die Durban-hawe val tot ’n nuwe laagtepunt: Dr Juanita Maree – uitvoerende hoof, SAAFF Eskom werk baie hard aan sy transmissienetwerk: Ronald Marais – senior bestuurder vir netwerkbeplanning, Eskom Jy gaan al hoe meer laaistasies vir elektriese motors in SA sien: Andries Malherbe – medestigter, Zero Carbon Charge Jy moet só oor buitelandse blootstelling dink: Hannes van den Berg – portefeuljebestuurder, Ninety One Van die JSE se verhandelingsvloer tot die berge by Hermanus: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak |