‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Maandag, 20 Januarie 2025
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Donald Trump maak sy potlood skerp: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital

Span SA is in Davos om belegging te lok: Iain Williamson – uitvoerende hoof, Old Mutual

Sakeliga hof toe oor bemagtigingsvoorstelle in die eiendomsektor: Piet le Roux – uitvoerende hoof, Sakeliga

Homechoice verkoop meer in sy winkels as deur die internet: Chris de Wit – uitvoerende hoof, HomeChoice

Dié R100 000-bed kan jou gesonder maak: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 17 Januarie 2025
RSG Geldsake Volledige Program
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 17 Januarie 2025
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Persoonlike Finansies
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Ryk van Niekerk
Schalk Louw, portefeuljebestuurder by PSG Wealth en Andries Nel, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
SA kry dalk gou ’n nuwe “e”-paspoort
SA kry dalk gou ’n nuwe “e”-paspoort
Ryk van Niekerk
Dr. Leon Schreiber, minister van binnelandse sake sê die proses is onderweg.
Die motorbedryf is woedend oor Amsa fabrieke wil sluit
Die motorbedryf is woedend oor Amsa fabrieke wil sluit
Ryk van Niekerk
Daar is kommer dat die sluiting van ArcelorMittal se fabrieke nie genoeg tyd aan motorvervaardigers sal gee om ooreenkomste met buitelandse staalvervaardigers te sluit nie. Renai Moothilal, uitvoerende hoof van Naacam, bespreek die bedryf se kommer.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.55
20 Jan, 17:35
-0.90 %
EURZAR
19.30
20 Jan, 17:35
0.24 %
GBPZAR
22.80
20 Jan, 17:35
0.10 %
BTCUSD
106,463.00
20 Jan, 17:33
2.82 %
Current Value Move %
JSE ALSI
84,733
20 Jan 00:00
0.04%
S&P500
5,996.66
17 Jan, 0:00
1.00%
Dow Jones
43,487.83
17 Jan, 0:00
0.78%
BRENT
79.18
20 Jan, 17:20
-1.00%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa

 ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏