In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments Donald Trump se ongelooflike Dag 1: Dawie Roodt – stigter en hoofekonoom, Efficient Groep SA het 300 dae laas beurtkrag ervaar: Chris Yelland – onafhanklike energie-ontleder en besturende direkteur, EE Business Intelligence Wanatu in Afrikaans: Judith van der Walt – uitvoerende hoof, Wanatu Moenie oorhaarstig wees om in ’n Trump-era beleggingstrategieë te verander nie: Hennie Fourie – welvaartbestuurder, PSG Wealth Pretoria- Oos Boere moet dalk sertifikate hê om brandstof op hul plase te berg: Annelize Crosby – hoof: regsintelligensie, Agbiz |