View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    29 Apr 2020
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Johan Gouws – Sasfin Wealth

Donderdag is D-dag vir SA staatseffekte: Andre Cilliers – bedryfshoof, Treasury One

Edcon doen aansoek om sakeredding: Grant Pattison – uitvoerende hoof, Edcon

VSA ekonomie beleef ‘n uiters droewige eerste kwartaal: Maarten Ackerman – ekonoom, Citadel

PSG oorweeg dit om sy belang in Capitec te ontknoop:  Kokkie Kooyman – internasionale bankwesekenner en portefeuljebestuurder, Denker Capital

SA verwag ‘n bielie van ‘n mielie-oes:  Jannie de Villiers – uitvoerende hoof, Graan SA

NUUTSTE POTGOOIE VAN
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link SA Express word in voorlopige likwidasie geplaas LUISTER IN APP
29 Apr 2020  /  Antoinette Slabbert – joernalis, Rapport
Listen Live Link Goeie nuus vir kleinsake huurders LUISTER IN APP
29 Apr 2020  /  Estienne de Klerk - uitvoerende hoof, Growthpoint
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Sluit aan by Moneyweb vir
R63 'n maand, of R630 'n jaar
en verkry toegang tot die nuutste, insiggewende stories oor die finasiële wêreld deur kwaliteit joernalistiek te ondersteun.
Maak beter beleggingskeuses.
Sluit hier aan, kanselleer enige tyd.