RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Suid-Afrika staar ferrochroom-ondergang in die gesig: Wilhelm Hertzog – portefeuljebestuurder, Rozendal Partners FSCA slaan terug teen finansiële wangedrag – sosiale media nou ’n topprioriteit: Gerhard van Deventer – hoof van ondersoeke, die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (Fsca) Drywende kernkrag – Rusland bied nuwe oplossing vir SA se energiekrisis aan: Jaco Kriek – besturende direkteur, Search Partners International So werk volhoubaarheid as ‘n strategiese besigheidshulpmiddel in die landboubedryf: Herman de Kock – uitvoerende hoof, Nedbank Mid Korporatief Tinus gesels met Sean Walsh van die KAL Groep oor die maatskappy se geskiedenis in die Suid-Afrikaanse landboumark: Sean Walsh – uitvoerende hoof, KAL-groep |
|
|
| | | | Aangebied deur Kruger Internasionaal | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Tinus de Jager | Mia Kriegler, direkteur vir batebestuur, en Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur en adviesdienste, albei van Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| | Só verkoop jy jou besigheid | Tinus de Jager | Nicola Nel, besturende direkteur van PROI Worldwide, verduidelik hoe om ’n besigheid te verkoop. |
|
|
|
| | | Current Value | Move % | USDZAR | 17.89 14 Jul, 17:03 | -0.23 % | EURZAR | 20.90 14 Jul, 17:05 | -0.02 % | GBPZAR | 24.05 14 Jul, 17:05 | -0.36 % | CNYZAR | 2.50 14 Jul, 17:00 | -0.23 % | BTCUSD | 120,834.30 14 Jul, 17:05 | 1.65 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 96,843 14 Jul 00:00 | -0.39% | S&P500 | 6,259.75 11 Jul, 0:00 | -0.33% | Dow Jones | 44,371.51 11 Jul, 0:00 | -0.63% | Brent crude $ | 70.06 14 Jul, 16:52 | -0.43% | Gold $ | 3,343.13 14 Jul, 16:52 | -0.35% |
|
|
|
| | |
|