In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Mia Kruger – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal FISA is kwaad vir banke: Angélique Krügel – nasionale raadslid, Fidusiêre Instituut van Suider-Afrika (FISA) Eerste proeflopie vir vierdagwerksweek: Jennifer Thomas – lid, 4 Dag Week SA Koalisie (4 Day Week SA Coalition) Kenners antwoord vrae wat jou sak raak: Mia Kruger – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal & Christiaan Wessels – gesertifiseerde finansiële beplanner, Futurum Financial Group (FFG) |