In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Amelia Moorgenrood – aandelemakelaar, PSG Konsult Ekonomie groei heelwat vinniger as verwag, maar nog nie vinnig genoeg nie: Dawie Roodt – uitvoerende direkteur en hoofekonoom, Efficient Group Die gemiddelde werknemer in die aankope- en waardekettingbedrywe verdien R54 000 per maand: Sarie Homan – hoof van Suid-Afrika beroepsligaam, CIPS Welgestelde Suid-Afrikaners gee heelwat minder tyd en geld aan liefdadigheid: Hein Klee – internasionale hoof, Nedbank Private Wealth Die olyfbedryf is besig om in Suid-Afrika te blom: Tiaan Ras – vise-voorsitter, SA Olyfbedryf |