In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Elf vragmotors die naweek uitgebrand: Mary Phadi – president, Vragmotorbestuurdersvereniging van Suid-Afrika (TASA) Wat beteken die Poskantoor se probleme vir die Posbank?: Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital Die Reserwebank vries R5,5 miljard in verskeie Steinhoff-bankrekenings: Pauli van Wyk – ondersoekende joernalis, Daily Maverick Ebrahim Patel sê nee vir invoerheffings op groente: Bruce Sanday – uitvoerende hoof, Natures Green Toyota sê nuwe batterye vir elektriese voertuie kan in 10 minute laai en sal vir 1 200km hou: Pieter Geldenhuys toekomskundige en direkteur, Institute for Technology Strategy and Innovation en verbonde aan die Londense Sakeskool |