In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Enoch Godongwana en Hendrik du Toit gesels oor die FATF-gryslys: Enoch Godongwana – minister van finansies, nasionale tesourie en Hendrik du Toit – uitvoerende hoof, Ninety One R108 miljard vloei na Suid-Afrikaanse effektetrusts: Sunette Mulder – senior beleid adviseur, Asisa Alles wat jy moet weet van die nuwe minimumloon: Prof. Hugo Pienaar – direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr Jy kan self dié Nokia-foon regmaak: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool |