In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die rand sak terug teen ander geldeenhede: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Die voormalige Minister van Finansies, sterf in Johannesburg oor die naweek: Dawie Roodt – stigter en hoofekonoom, Efficient Groep Calgro se wesensverdienste styg: Wikus Lategan – uitvoerende hoof, Calgro M3 Eskom hou die krag vir 200 dae in ‘n ry aan: Thomas Conradie – algemene bestuurder: opwekkingsingenieurswese, Eskom Transaksies neem af, maar is steeds sterk op van verlede jaar: Dr Christie Viljoen – ekonoom, PwC Pasop nou vir waaroor jy droom: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool |