‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 10 Oktober 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Die mark spring vanmiddag saam met internasionale beurse: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak

Eskom kies ‘n ou hand as voorsitter van sy raad: Dawie Roodt – stigter en hoofekonoom, Efficient Groep

Equites wys sy winste vir die ses maande tot einde Augustus: Riaan Gous – bedryfshoof, Equites Property Fund

Internasionale lugvaart keer ten dele terug na vlakke wat voor Covid gesien is: Elmar Conradie – uitvoerende hoof, FlySafair

Die Padongeluksfonds maak ‘n digitale dienssentrum oop: Adv. Justin Erasmus –  voorsitter, Personal Injury Plaintiff Lawyers Association (PIPLA)

Die impak van hoë rentekoerse is merkwaardig: Marzèl Swart – welvaartbestuurder, PSG Wealth

Waarom gebruik ons nie ‘n entstof teen voëlgriep nie: Prof Robert Bragg, Universiteit van Vrystaat

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 09de Oktober 2023
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 09de Oktober 2023
Tinus de Jager
Tinus de Jager – Moneyweb
Die Amerikaners wil nie meer hulle kennis met Sjina deel nie
Die Amerikaners wil nie meer hulle kennis met Sjina deel nie
Tinus de Jager
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor die beskerming van idees.
Waarom word ek nog gekeer om perlemoen uit te haal?
Waarom word ek nog gekeer om perlemoen uit te haal?
Tinus de Jager
Werner Piek, bemarkingsbestuurder van AbaGold gesels oor hoe die wettige perlemoenbedryf in Suid-Afrika funksioneer.
Die windkragoplossing is dalk nie so eenvoudig nie
Die windkragoplossing is dalk nie so eenvoudig nie
Tinus de Jager
Prof Maarten Kamper van Stellenbosch Universiteit gesels oor die windkragbedryf in Suid-Afrika.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
19.04
10 Oct, 17:47
-1.41 %
EURZAR
20.19
10 Oct, 17:47
-1.00 %
GBPZAR
23.36
10 Oct, 17:47
-1.09 %
BTCUSD
27,369.80
10 Oct, 17:47
-0.92 %
Current Value Move %
JSE ALSI
73,841
10 Oct 00:00
3.06%
S&P500
4,335.66
09 Oct, 0:00
0.63%
Dow Jones
33,604.65
09 Oct, 0:00
0.59%
BRENT
87.29
10 Oct, 17:35
-1.01%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa