In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Francois du Plessis – besturende direkteur, Vega Batebestuur Eskom se finansiële probleme word al hoe meer: Prof. Wikus van Niekerk dekaan van die fakulteit ingenieurswese, Universiteit van Stellenbosch Maatskappye mag nou weer vir langer as tien jaar dienste aan maatskappye lewer: Freeman Nomvalo – bestuurshoof, SAICA Aankoopbestuursindeks sak weer terug: Lisette de Schepper – Lisette IJssel de Schepper – senior ekonoom, Buro vir Ekonomiese Navorsing Onwettige handel kos Suid-Afrika R100 miljard ‘n jaar: Johan van Loggerenberg – skrywer en voormalige uitvoerende beampte, SAID Tinus drink koffie met Trudie Broekmann: Trudie Broekmann – stigter, Trudie Broekmann Prokureurs |