View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    17 Oct 2022
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Theo Vorster – beleggingsbestuurder, Galileo Capital                      

Eskom sluit kragooreenkomste met onafhanklike verskaffers: André de Ruyter –  uitvoerende hoof, Eskom

Calgro M3 se reuse-ontwikkeling in Johannesburg begin rigting kry: Wikus Lategan – uitvoerende hoof, Calgro

Waar gooi ek my ou selfone en rekenaars weg?: Pieter Geldenhuys –  toekomskundige en direkteur by Institute for Technology Strategy and Innovation

 

 

 

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 14de Oktober 2022
14 Oct 2022  /  Tinus de Jager – Moneyweb LUISTER IN APP
Listen Live Link Kenners antwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak
14 Oct 2022  /  Nerina Visser, beursverhandeldefondsstrateeg by ETF en Rita Cool, hoof van individuele advies strategie by Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. LUISTER IN APP
Listen Live Link Gauteng bly warm en water word steeds beperk
14 Oct 2022  /  Nico de Jager, DA woordvoerder op Infrastruktuur en Ontwikkelling as Lid van Gauteng Provinsiale Raad gesels oor hoekom daar nie kragopwekkers is wat Rand Water help nie en of daar ‘n einde in sig vir die probleem is. LUISTER IN APP
Listen Live Link Navorsing wys verbruikersfinansies het verbeter in die derde kwartaal
14 Oct 2022  /  Johan van Tonder, ekonoom vir finansiële welstand by Momentum gesels oor verbruikerfinansies in die derde kwartaal. LUISTER IN APP
Listen Live Link Markoorsig
14 Oct 2022  /  Nerina Visser, beursverhandeldefondsstrateeg by ETF gesels oor Eskom se ooreenkoms met private kragprodusente, asook aandele wat vandag uitgestaan het. LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.