RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Omri Thomas – direkteur, Abax Investments FlySafair- vlieëniers kan dalk volgende week begin staak: Helgard Cronjé – adjunkhoofsekretaris: openbare bedryf, Solidariteit Hoe sal welvaartbelasting in die praktyk werk?: Piet Nel – belastingkonsultant Die Joburg Metro wil dalk bekende openbare parke verkoop of ontwikkel: Nicolene Jonker, wyksraadslid, Demokratiese Alliansie (DA) Hoekom is Bitcoin so opgewonde oor Kriptoweek: Wiehann Olivier – vennoot en hoof van digitale bates, Mazars SA |
|
|
| | | | Landbou | Die sitrusbedryf “in chaos” weens Trump-tariewe | Ryk van Niekerk | Gerrit van der Merwe, sitrusboer en voorsitter van die Sitrusprodusentevereniging (CGA), skets ’n prentjie van die huidige situasie met Amerika se 30%-tarief wat oor twee weke in werking tree. |
|
| | Shell mag na olie en gas aan die Weskus soek | Ryk van Niekerk | Shell het onlangs toestemming ontvang om vyf diepsee-boorgate langs die weskus te sink om na olie en gas te soek. Andries Rossouw, leier van Energie, Nutsdienste en Hulpbronne by PwC Afrika, deel sy insigte. |
|
|
|
| | | Current Value | Move % | USDZAR | 17.81 16 Jul, 17:44 | -0.62 % | EURZAR | 20.82 16 Jul, 17:43 | 0.16 % | GBPZAR | 23.97 16 Jul, 17:43 | 0.18 % | CNYZAR | 2.48 16 Jul, 17:41 | -0.74 % | BTCUSD | 118,962.30 16 Jul, 17:41 | 1.22 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 97,064 16 Jul 00:00 | 0.05% | S&P500 | 0.00 01 Jan, 0:00 | % | Dow Jones | 44,023.29 15 Jul, 0:00 | -0.98% | Brent crude $ | 67.92 16 Jul, 17:33 | -1.08% | Gold $ | 3,372.93 16 Jul, 17:33 | 1.47% |
|
|
|
| | |
|