View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    28 Jun 2021
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

 Markoorsig: Theo Vorster – uitvoerende hoof, Galileo Capital

Gaan die nuwe inperkingmaatreëls ‘n wesenlike verskil maak? Koert Pretorius – uitvoerende hoof, Mediclinic SA & Professor Jannie Rossouw – professor by Wits se Sakeskool

Al hoe meer mense kies goedkoper mediese fonds-opsies: Annelé Oosthuizen – Alexander Forbes Health

Verbruikersvertroue val skielik in die tweede kwartaal: George Kershoff – adjunk-direkteur, Buro vir Ekonomiese Ondersoek (BER)

Wat moet ek weet van Windows 11? Pieter Geldenhuys –  toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 25 Junie 2021
25 Jun 2021  /  Ryk van Niekerk gesels met beleggingskenners Jean Pierre Verster van Protea Capital Management en Pieter Koekemoer van Coronation Fund Managers. Hul beantwood ook luisteraars se persoonlike geldsake vrae. LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.