In ateljee: Tinus de Jager– Moneyweb Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Geen windkragopwekking word in die 6de bodproses goedgekeur nie: Mercia Grimbeek – voorsitter, SAWEA Wat lê voor vir die ekonomie in 2023?: Herman van Papendorp – hoof van Beleggingsnavorsing en Batetoewysing, Momentum Beleggings Kenners antwoord luisteraarsvrae: Mia Kruger – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal EN Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak |