RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Vrydag, 21 Februarie 2025 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Christiaan Wessels – gesertifiseerde finansiële beplanner, Futurum Financial Group (FFG) Maak jou boorgat só wettig: Nthatisi Modingoane – woordvoerder, Johannesburg-metro (CoJ) Jy kan ’n lewenspolis verkoop, maar…: Johan Werth – konsessie-hoof en finansiële raadgewer, Consult by Momentum GEPF-lede kry ’n 2.9% verhoging: Jaco van Tonder – direkteur: adviseursdienste, Ninety One Kenners antwoord luisteraarsvrae: Christiaan Wessels – gesertifiseerde finansiële beplanner, Futurum Financial Group (FFG) & Andries Nel – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal |
|
|
| | | Koffie met Ryk | Die ink is altyd in sy are | Ryk van Niekerk | Tim du Plessis, veteraanjoernalis en politieke kommentator, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en hoe hy ontspan. |
|
| Dít is die reëls as jy ’n boorgat wil sink | Ryk van Niekerk | Die watertekorte in Gauteng dryf talle inwoners en besighede om na alternatiewe waterbronne, soos boorgate, te soek. Buks Venter, mede-eienaar van Buks Boorwerke, bespreek die regulasies en vereistes vir die sink van 'n boorgat. |
|
| |
|
| | | Current Value | Move % | USDZAR | 18.30 21 Feb, 17:07 | -0.15 % | EURZAR | 19.19 21 Feb, 17:09 | -0.32 % | GBPZAR | 23.17 21 Feb, 17:09 | -0.18 % | BTCUSD | 99,035.70 21 Feb, 17:09 | 0.95 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 89,027 21 Feb 00:00 | 0.17% | S&P500 | 6,117.52 20 Feb, 0:00 | -0.43% | Dow Jones | 44,176.65 20 Feb, 0:00 | -1.01% | BRENT | 75.40 21 Feb, 16:57 | -1.52% |
|
|
|
| | |
|
͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏