‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 14 November 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments

Banke gee ’n moderne ondersoeksentrum aan die Valke om met forensiese ondersoeke te help: Nishal Mewalall – uitvoerende hoof, Suid-Afrikaanse bankrisiko-inligtingsentrum (SABRIC)

Gisteraand se haelstorm in Gauteng is volgens versekeraars ’n groot katastrofe: Wynand van Vuuren – vennoot, King Price

Pensioenarisse moet hulle oor dié uitdagings bekommer: Fran Troski – bestuurder navorsingsanalis, PPS Beleggings

Die Wes-Kaap wil elektrisiteit namens verskeie munsipaliteite by private kragverskaffers aankoop: Alwie Lester – premier Alan Winde se spesiale raadgewer oor energie, Wes-Kaap                                    

SA lietsjies is baie soet in Amerika: Bernd Julicher – direkteur, Agrilink

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 13de November 2023
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 13de November 2023
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Die internet-van-dinge is besig om geweldige vinnig in SA te groei
Die internet-van-dinge is besig om geweldige vinnig in SA te groei
Ryk van Niekerk
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor die internet-van-dinge.
Dié mega-bakery botter Premier Foods se brood aan altwee kante
Dié mega-bakery botter Premier Foods se brood aan altwee kante
Ryk van Niekerk
Kobus Gertenbach, uitvoerende hoof van Premier Foods gesels oor die groep se finansiële resultate.
Jou aftree-besluit hoef nie meer ’n nagmerrie te wees nie
Aangebied deur Momentum
Jou aftree-besluit hoef nie meer ’n nagmerrie te wees nie
Ryk van Niekerk
Martin Riekert, hoof van kleinhandelbeleggings by Momentum Beleggings gesels oor aftrede.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.37
14 Nov, 17:50
-1.87 %
EURZAR
19.90
14 Nov, 17:50
-0.62 %
GBPZAR
22.87
14 Nov, 17:50
-0.47 %
BTCUSD
36,201.96
14 Nov, 17:50
-0.84 %
Current Value Move %
JSE ALSI
73,444
14 Nov 00:00
2.53%
S&P500
4,411.55
13 Nov, 0:00
-0.08%
Dow Jones
34,337.87
13 Nov, 0:00
0.16%
BRENT
83.89
14 Nov, 17:40
1.45%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa