In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth Godongwana trek Eskom se omstrede vrystellings terug: Enoch Godongwana – minister van finansies, nasionale tesourie Mafube en Eskom hof toe oor sonkrag-twis: Jannie Schabort – voorsitter, Mafube besigheidsforum Maak dit nog sin om 28 banke te ondersoek wat skynbaar meer as 10 jaar gelede geknoei het met die wisselkoers?: Maya Swart – hoof regsadviseur, Mededingingskommissie Kripto-volumes duik in die hek: Marius Reitz – hoofbestuurder, Luno Afrika |