In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die indeks vir alle aandele op die JSE spring laat vanmiddag en die rand verstewig na rentekoersnuus uit die VSA: Bernard van Wyk – hoof van navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal Gold Fields betaal ‘n dividend van R3 per aandeel, ten spyte van laer produksie: Mike Fraser – bestuurshoof, Gold Fields Reserwebank sit leerlinge in die goewerneur se stoel: Dunwan Brits – leerder, Hoërskool Montana & Quarnita Daries – Department van basiese onderrig Noord-Kaap Ons antwoord ‘n versekeringsvraag of twee: Jacques de Villiers – onafhanklike versekeringsraadgewer Kenners antwoord luisteraarsvrae: Bernard van Wyk – hoof van navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal & Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG R21 |