In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Wêreldmarkte rigtingloos voor die Amerikaanse besluit oor rentekoerse: Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Steinhoff verslag eers oor 10 dae beskikbaar: Kokkie Kooyman – fondsbestuurder, Denker Capital Google se quantumskyfie kan ons lewens verander: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool Die semifinaliste van die 2025 motor van die jaar word aangekondig: Bernard Helberg jr – eresekretaris van die SAGMJ Wat is Amelia Morgenrood se keuses vir beleggings in 2025?: Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Bitcoin se waarde hou aan met styg: Carel van Wyk – stigter, Moneybadger |