‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Maandag, 20 Maart 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital

Die EFF se protesaksie laat mens dink aan ‘n nat waslap: Dawie Roodt – uitvoerende direkteur en hoofekonoom, Efficient Groep

Waar gaan rentekoerse nou heen?: Izak Odendaal, beleggingstrateeg, Old Mutual

Goudprys raak aan $2000 per fynons: Wilhelm Hertzog – ontleder en portefeulje bestuurder, Rozendal Vennote

Vakansietoeriste uit die buiteland verdriedubbel: Corne Koch – Corne Koch, hoof: Kaapstad en Wes-Kaapse Konvensie Bureau deel van Wesgro se Bestemmings Bemarkings Organisasie

Rain druk sy toon in die selfoonmark: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 17 de Maart 2023
Aangebied deur Absa
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 17 de Maart 2023
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Kenners beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak
Kenners beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak
Ryk van Niekerk
Jean Pierre Verster, uitvoerende hoof van Protea Capital Management en Elke Brink, direkteur en welvaartbestuurder by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Suid-Afrikaners hou op om vir lewensversekering te betaal
Suid-Afrikaners hou op om vir lewensversekering te betaal
Ryk van Niekerk
Hennie de Villiers, ondervoorsitter van die Vereniging vir Spaar en Beleggings (Asisa) gesels oor hoekom mense nie hul polisse betaal nie.
Maak gereed om te skrik wanneer jy April se elektrisiteitsrekening ontvang
Maak gereed om te skrik wanneer jy April se elektrisiteitsrekening ontvang
Ryk van Niekerk
Antoinette Slabbert, senior verslaggewer by Rapport verduidelik hoe hierdie tariefverhogings werk.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.47
20 Mar, 17:29
0.81 %
EURZAR
19.89
20 Mar, 17:29
1.67 %
GBPZAR
22.73
20 Mar, 17:29
1.87 %
BTCUSD
28,187.00
20 Mar, 17:29
0.53 %
Current Value Move %
JSE ALSI
74,271
20 Mar 00:00
2.40%
S&P500
3,916.64
17 Mar, 0:00
-1.10%
Dow Jones
31,861.98
17 Mar, 0:00
-1.19%
BRENT
72.48
20 Mar, 17:19
-0.06%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa