In ateljee: Ryk van Niekerk - Moneyweb Markoorsig: Chantal Marx - hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth Grondonteiening: Wie neem die verband oor? Pierre Venter – bestuurder, BASA Werkloosheid bly op 29%: Mike Schüssler - hoofekonoom, economists.co.za Goudprys gee vir Harmony 'n blink wins: Peter Steenkamp – bestuurshoof, Harmony Watter impak het jou selfoon op jou brein? Dr Marlena Kruger - bestuurshoof en stigter, MindUnique Education |