‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 14 Mei 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Chantel Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments

Groot ongelukkigheid oor die president die NGV twee weke voor die verkiesing teken: Cas Coovadia – uitvoerende hoof, Business Unity South Africa (BUSA)

Anglo American gaan De Beers en Amplats smous of ontknoop: Dawid Heyl – portefeuljebestuurder, Ninety One

Equites het groot planne met groot pakhuise: Riaan Gous – bedryfshoof, Equites Property Fund

Boere moet groener en slimmer boer: Dawie Maree – hoof: landbou-inligting, FNB Agribusiness

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 13de Mei 2024
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 13de Mei 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Hoekom is die wêreld so opgewonde oor AlphaFold 3?
Hoekom is die wêreld so opgewonde oor AlphaFold 3?
Ryk van Niekerk
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor AlphaFold 3.
Alle kontantbeleggings is nie dieselfde nie
Aangebied deur PSG Wealth
Alle kontantbeleggings is nie dieselfde nie
Ryk van Niekerk
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor kontantbeleggings.
WeBuyCars se notering kos R45 miljoen of 12,5% van sy wins
WeBuyCars se notering kos R45 miljoen of 12,5% van sy wins
Ryk van Niekerk
Faan van der Walt, uitvoerende hoof en medestigter van WeBuyCars gesels oor hulle resultate en notering.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.41
14 May, 17:01
0.31 %
EURZAR
19.93
14 May, 17:03
0.63 %
GBPZAR
23.18
14 May, 17:03
0.71 %
BTCUSD
61,755.75
14 May, 17:03
-1.74 %
Current Value Move %
JSE ALSI
78,767
14 May 00:00
0.10%
S&P500
5,221.42
13 May, 0:00
-0.02%
Dow Jones
39,431.51
13 May, 0:00
-0.21%
BRENT
82.28
14 May, 16:50
-1.39%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa