In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Mia Kruger – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Groot ongelukkigheid oor regering se jongste groenkrag-projekte: Antoinette Slabbert – senior verslaggewer, Rapport EN Tommy Garner – voorsitter, South African Independent Power Producers Association Verbruikersvertroue verbeter in die vierde kwartaal: George Kershoff – adjunkdirekteur, die Buro vir Ekonomiese Ondersoek Die jongste oor eksamens wat eiendomsagente moet skryf om steeds te kan werk: Jan Le Roux – uitvoerende hoof, Leapfrog Ontmoet die bestuurder van die bespresterende fonds in Suid-Afrika: Jacques Conradie – uitvoerende hoof, Peregrine |