In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Omri Thomas – direkteur, Abax Investments Die IMF lê die lang mes in, halfveer sy groeiverwagting vir SA: Dr Christie Viljoen – ekonoom, PWC Growthpoint sien net groen as dit by krag kom: Estienne de Klerk – uitvoerende hoof, Growthpoint SA Beleggers moet fokus op dinge waaroor hulle beheer het: Jac de Wet – welvaartsbestuurder, PSG Wealth SA pluimveebedryf die hoenders in oor groen lig vir goedkoop invoere: Izaak Breitenbach – uitvoerende hoof, Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (Sapa) |