‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 8 Oktober 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak

Die rand is die “kalmste” in nege jaar, en dis nie goeie nuus nie: Gert Visser – bedryfshoof: vaste-inkomste-valutakommoditeite, Rand Merchant Bank

Gwede Mantashe: Die brandstofprys moet nader aan R14 per liter wees: Johann Els – hoofekonoom, Old Mutual

Kaapstad begin bou aan sy eerste sonplaas: Geordin Hill-Lewis – burgemeester, Kaapstad

Motorfietsverkope poer-poer ondanks toename in e-handelaflewerings: Arnold Oliver– nasionale direkteur, Vereniging van Motorfietsbedryf Verspreiders (AMID)

Dié Pink Lady’s betower die Britte: Calla du Toit – verkrygingsbestuurder, Tru-Cape

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 07de Oktober 2024
RSG Geldsake Volledige Program
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 07de Oktober 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
SA se nuwe transmissiemaatskappy het groot planne wat baie geld gaan kos
SA se nuwe transmissiemaatskappy het groot planne wat baie geld gaan kos
Ryk van Niekerk
Antoinette Slabbert, senior verslaggewer by Rapport gesels oor die Nasionale Transmissiemaatskappy van Suid-Afrika (NTCSA), en sê sy verwag dat daar groot mededinging sal wees.
Groot opwinding oor ’n nuwe Chinese verwerkingskyfie
Tegnologie
Groot opwinding oor ’n nuwe Chinese verwerkingskyfie
Ryk van Niekerk
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor ’n nuwe Chinese verwerkingskyfie.
Ontmoet SA se elektriese taxi
Ontmoet SA se elektriese taxi
Ryk van Niekerk
Rudi Kriel, projekleier van GoMetro gesels oor Suid-Afrika se eerste elektriese taxi.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.59
08 Oct, 16:45
1.04 %
EURZAR
19.29
08 Oct, 16:45
1.05 %
GBPZAR
23.02
08 Oct, 16:45
1.36 %
BTCUSD
62,452.80
08 Oct, 16:45
-1.36 %
Current Value Move %
JSE ALSI
85,517
08 Oct 00:00
-0.92%
S&P500
5,695.94
07 Oct, 0:00
-0.96%
Dow Jones
41,954.24
07 Oct, 0:00
-0.94%
BRENT
77.16
08 Oct, 16:35
-4.68%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa