In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital HCI se “ongelooflike” ooreenkoms met TotalEnergies: Piet Viljoen – uitvoerende direkteur & portefeuljebestuurder, Merchant West Investments Die minimumloon kan met tot 9% styg: Gerhard Papenfus – uitvoerende hoof, Neasa Daar is nie ’n enkele mynlisensie in die laaste nege maande van 2023 uitgereik nie: Hugo Pienaar – hoofekonoom, Mineraleraad Maak gereed vir nog eiendom-pyn: Erwin Rode – uitvoerende hoof, Rode & Genote Wat kan ’n R7000-haardroeër doen?: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool |