‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 11 Julie 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal

Hendrik du Toit en Sim Tshabalala deel van ‘n Wêreldbank-komitee om beleggings in ontluikende markte te versnel: Hendrik du Toit – uitvoerende hoof, Ninety One

Sipho Maseko is glad nie met Telkom beïndruk nie: Sipho Maseko – stigter, Maseko-konsortium en voormalige uitvoerende hoof, Telkom

Hoekom spaar Suid-Afrikaners so min?: Hennie Fourie – welvaartbestuurder, PSG Wealth Pretoria- OoS

Is daar iets fout met die Ontvanger se outomatiese assesseringsdiens?: Piet Nel – projekdirekteur, SAICA

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 10 de Julie 2023
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 10 de Julie 2023
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Toyota sê nuwe batterye vir elektriese voertuie kan in 10 minute laai en sal vir 1 200km hou
Toyota sê nuwe batterye vir elektriese voertuie kan in 10 minute laai en sal vir 1 200km hou
Ryk van Niekerk
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van Institute for Technology Strategy and Innovation gesels oor Toyota se aankondiging en wat dit behels.
Ebrahim Patel sê nee vir invoerheffings op groente
Ebrahim Patel sê nee vir invoerheffings op groente
Ryk van Niekerk
Bruce Sanday, uitvoerende hoof van Natures Garden gesels oor minister Ebrahim Patel wat nee sê vir invoerheffings op groente.
Die Reserwebank vries R5,5 miljard in verskeie Steinhoff-bankrekenings
Die Reserwebank vries R5,5 miljard in verskeie Steinhoff-bankrekenings
Ryk van Niekerk
Pauli van Wyk, ondersoekende joernalis by Daily Maverick gesels oor die Reserwebank wat R5,5 miljard in verskeie Steinhoff-bankrekenings vries.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.57
11 Jul, 17:13
-1.30 %
EURZAR
20.41
11 Jul, 17:13
-1.40 %
GBPZAR
23.95
11 Jul, 17:13
-1.01 %
BTCUSD
30,582.80
11 Jul, 17:13
0.58 %
Current Value Move %
JSE ALSI
74,775
11 Jul 00:00
0.58%
S&P500
4,409.53
10 Jul, 0:00
0.24%
Dow Jones
33,944.40
10 Jul, 0:00
0.62%
BRENT
79.10
11 Jul, 17:03
1.65%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa