In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Het die nuwe regering van nasionale eenheid SA se trajek gedraai?: Hendrik du Toit – uitvoerende hoof, Ninety One Sasfin beëindig sy notering op die JSE: Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital Watter rol kan die privaatsektor speel om water in ons krane te hou?: Jann Prinsloo – uitvoerende hoof, PCM Visa wil alle betalings so maklik soos “tik” op ’n selfoon maak: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool |