‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 8 Augustus 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Chantel Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments

Nedbank sien ‘n skerp styging in mense wat nie hul lenings kan betaal nie: Mike Brown – uitvoerende hoof, Nedbank

Beurtkrag kos Suid-Afrika dalk R77 miljard aan verlore belastinginkomste: Dawie Roodt – stigter en hoofekonoom, Efficient Groep

Het jy onlangs ‘n verkeersboete in die pos gekry? Dit kan onwettig wees: Cornelia van Niekerk – stigter, Fines4U

Sitrusboere die josie in vir die Europese Unie: Deon Joubert – spesiale gesant oor marktoegang en EU-sake, Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 07de Augustus 2023
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 07de Augustus 2023
Tinus de Jager
Tinus de Jager – Moneyweb
Een van die dae kan jou taxi dalk vlieg
Een van die dae kan jou taxi dalk vlieg
Tinus de Jager
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van Institute for Technology Strategy and Innovation, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor die toekoms van hommeltuie.
Navorsing wys ‘n ongelyke inkomsteverdeling in Suid-Afrika
Navorsing wys ‘n ongelyke inkomsteverdeling in Suid-Afrika
Tinus de Jager
Jacolize Meiring, senior navorser van die Buro vir Marknavorsing gesels oor hulle navorsing wat n ongelyke inkomsteverdeling in Suid-Afrika wys en of daar 'n oplossing is.
Stanlib koop ‘n deel van Solareff, ‘n hernubare-energiemaatskappy
Stanlib koop ‘n deel van Solareff, ‘n hernubare-energiemaatskappy
Tinus de Jager
Marisa Bester, portefeuljebestuurder by Stanlib gesels oor hoekom hulle 'n deel van Solareff koop.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.96
08 Aug, 17:23
1.43 %
EURZAR
20.76
08 Aug, 17:23
0.88 %
GBPZAR
24.12
08 Aug, 17:23
0.92 %
BTCUSD
29,483.07
08 Aug, 17:23
1.13 %
Current Value Move %
JSE ALSI
76,837
08 Aug 00:00
-0.23%
S&P500
4,518.44
07 Aug, 0:00
0.90%
Dow Jones
35,473.13
07 Aug, 0:00
1.16%
BRENT
84.63
08 Aug, 17:10
-1.39%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa