‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Woensdag, 12 April 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak

Daar kan ‘n paar verrassende aankondigings uit die president se beleggingskonferensie kom: Jacko Maree – presidensiële beleggingsgesant

Staal jou om 15,1% meer vir munisipale krag te betaal: Charl Kocks – uitvoerende hoof, Ratings Afrika

Highveld Sindikasie-beleggers keur reddingsplan goed wat hulle 5c in die rand gaan gee: Jacques du Toit –sakereddingspraktisyn, Orthotouch en Zephan & Johan Stander –  bestuurslid, Highveld Sindikasie Aksiegroep (HSAG)

Groot aksie in die kriptowêreld: Bitcoin hou aan styg en Etherium gaan opgradeer: Christo de Witt – hoof van bedrywighede, Luno Afrika

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 11de April 2023
Aangebied deur Absa
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 11de April 2023
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Hoe gaan dit in die wynbedryf?
Hoe gaan dit in die wynbedryf?
Ryk van Niekerk
Johann Krige, uitvoerende hoof van Kanonkop Wynlandgoed gesels oor Suid-Afrika se wynbedryf.
Suzuki beleef ongekende groei in SA
Suzuki beleef ongekende groei in SA
Ryk van Niekerk
Henno Havenga, bestuurder van handelaarsverkope by Suzuki Auto Suid-Afrika gesels oor hoe hulle dit reg gekry het om so vinnig te groei en hoe pryssensitief kopers in Suid-Afrika is.
Die president soek beleggings, maar plaaslike myngroepe kyk elders
Die president soek beleggings, maar plaaslike myngroepe kyk elders
Ryk van Niekerk
Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor hoekom Suid-Afrikaanse myngroepe elders belê en hoekom daar so min eksplorasie in SA plaasvind.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.37
12 Apr, 17:50
0.35 %
EURZAR
20.18
12 Apr, 17:52
0.63 %
GBPZAR
22.90
12 Apr, 17:52
0.32 %
BTCUSD
29,975.70
12 Apr, 17:52
-0.69 %
Current Value Move %
JSE ALSI
77,741
12 Apr 00:00
-0.32%
S&P500
4,108.94
11 Apr, 0:00
0.00%
Dow Jones
33,684.79
11 Apr, 0:00
0.29%
BRENT
86.77
12 Apr, 17:40
1.46%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa